Skip to content

DA vra beloning om vermiste gevangenes te herarresteer terwyl Korrektiewe Dienste die blaam verskuif [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep op die polisie en die Departement van Korrektiewe Dienste om ‘n openbare beloning aan te bied vir inligting wat kan lei tot die herarrestasie van Me-Kayle Timmie en Mikyle Mentoor wat by die Pollsmoor-gevangenis in die Wes-Kaap vermis geraak het. Nicholas Gotsell van die DA sê eerder as om sistemiese mislukkings te erken, blameer die departement nou die polisie en beweer hulle het nie die wetlike instrumente om die mans aan te hou nie. Timmie en Mentoor is onderskeidelik skuldig bevind aan verkragting en moord:

AFR NicholasonRecapture