# Die burgerregte-organisasie, AfriForum, verwelkom die Suid-Afrikaanse regering se voorstel wat in die Staatskoerant gepubliseer is, vir die verslapping van rassekriteria vir satellietdiensmaatskappye, soos Starlink, soos vervat in die swart bemagtigingslisensievereistes. Woordvoerder Ernst van Zyl sê AfriForum is ‘n belangrike speler in die stryd om die streng rasse-hindernisse te verwyder wat Elon Musk se Starlink uit Suid-Afrika hou:
AfriForum loof openbare en internasionale druk oor regeringsvoorstel vir verslapping van raskriteria vir Starlink [KLANK]
AFR ErnstonStarlink