# Die MK-party eis die onmiddellike opskorting van die regulasies wat deur die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, ingevolge die Wet op Staatsinligtingstegnologie-agentskappe uitgevaardig is. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê die party sien dit as ‘n bloudruk wat ontwerp is om staatskapasiteit af te breek, transformerende verkrygingsraamwerke te omseil en agterdeurtransaksies met buitelandse oligarge soos Elon Musk te bespoedig:
MK Party eis onmiddellike opheffing van regulasies uitgevaardig onder Wet op Staatsinligtingstegnologie-agentskap [KLANK]
ENG NhlamuloonRegulation