# Die Vereniging van Staatsamptenare neem kennis van die Departement van Binnelandse Sake se bekendstelling van ‘n biometriese verifiëringstelsel. Dis deel van Operasie Nuwe Besem om onwettige immigrasie hok te slaan. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê daar moet egter steeds aandag gegee word aan personeeltekorte by die departement. Hy sê die biometriese verifiëringstelsel behoort die gevare van vervalste dokumente aansienlik te verminder, en sodoende die wettige raamwerk vir die bekamping van onwettige immigrasie versterk:
Vakbond versigtig optimisties oor bekendstelling van biometriese verifiëringstelsel [KLANK]
ENG ClaudeonSystem