# Die DA in Tshwane het die immigrasie-wetstoepassingsoperasie verwelkom wat die Departement van Binnelandse Sake in Plastic View uitgevoer het. Verskeie inwoners is in hegtenis geneem. Cilliers Brink van die DA sê die nie-afdwinging van immigrasiewette oor baie jare het ‘n aansienlike las op plaaslike owerhede geplaas, veral wanneer ongedokumenteerde buitelandse burgers grond onwettig beset:
DA in Tshwane verwelkom afdwinging van immigrasiewetgewing in Plastic View [KLANK]
AFR BrinkOnOperation