Skip to content

Tshwane inwoners aangemoedig om kommentaar te lewer op informele handel [KLANK]

# Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op sake-eienaars en inwoners om kommentaar te lewer oor die konsepverordening vir Informele Handel en die Township-ekonomie. Die doelwitte sluit in die bevordering van maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling, ‘n veilige en gesonde omgewing vir handel, en die vestiging van beter beheer oor informele handel. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê hulle sal ‘n openbare vergadering hou:

ENG SarahonComment