# Die Stad Kaapstad se Gemeenskaps-, Kuns- en Kultuurontwikkelingsdepartement sê hulle het 170 vroeë kinderontwikkelingsentrums bygestaan om veiligheid en nakoming te verbeter. Die departement het ook vanjaar meer as 800 VKO-personeellede in ramprisiko- en geestesgesondheidsake opgelei. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê daar is regulasies vir die VKO-sektor, maar nakoming is dikwels vir baie van hulle onbereikbaar:
Kaapstad help kinderontwikkelingsentrums met voldoening- en geestesgesondheidsopleiding [KLANK]
ENG FrancineonECD