Skip to content

DA in die Wes-Kaap sê die ANC laat steeds bejaardes in die steek [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwerp die ANC se jongste poging om bejaardesorg te verpolitiseer. Wendy Kaizer-Philander van die party sê dit is verstommend dat die ANC oor bejaardesorg wil preek, gegewe dat tydens hulle bewind in die provinsie, maatskaplike ontwikkelingsdienste in duie gestort het. Sy sê die ANC laat steeds bejaardes in die provinsie soos Gauteng in die steek, waar die Life Esidemeni-tragedie tot die dood van meer as 140 kwesbare pasiënte gelei het:

AFR WendyonANC