Skip to content

Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]

# Altesaam 328 verdagtes is gister in Sinoville en Kameeldrift in Tshwane tydens Operasie Shanela gearresteer weens verskeie misdade. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die misdade sluit in geslagsgeweld, moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Hy sê 47 ongedokumenteerde buitelanders is by ʼn padblokkade in Kameeldrift aangekeer:

AFR JohanonOver300