# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad ontneem sukkelende huishoudings van enige betekenisvolle manier om hulle belastingkostes te bestuur of te verminder. Die party sê die metro beraam hy sal ‘n wins van 5,586-miljard-rand in die 2024/2025 boekjaar uit kragverkope maak. Anton Louw van GOOD sê die metro voer nou aan hy het dié bydraes na die nuwe skoonmaaktarief verskuif, maar hy sal na verwagting vanjaar steeds 4,7-miljard-rand se wins net uit kragverkope maak:
GOOD-party sê Kaapstad se voorgestelde skerp tariefverhogings sal sukkelende huishoudings raak [KLANK]
ENG AntononHouseholds