Skip to content

Voedselprogram in wedloop teen tyd om hongersnood in Gaza te voorkom [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram waarsku hy is in ʼn wedloop teen tyd om wydverspreide hongersnood in Gaza te voorkom. Die VN-spanne het meer as 90 vragmotors met humanitêre hulp gereed om na die Gazastrook te neem, dae nadat Israel ʼn blokkade van elf weke opgehef het. Die program se adjunkhoof, Carl Skau, het aan Al Jazeera gesê genoeg kos om die hele bevolking twee maande lank te voed, is gereed om met vasgestelde roetes na Gaza geneem te word:

ENG SkauOnGazaStarvation