Skip to content

EFF verwerp Wysigingswet op Ekonomiese Regulering van Vervoer [KLANK]

# Die EFF sê hy verwerp die Wysigingswet op die Ekonomiese Regulering van Vervoer in sy huidige vorm. Die wet wil ekonomiese groei en die welstand van Suid-Afrikaners bevorder deur ʼn doeltreffende en produktiewe vervoersektor. Dit sluit in ʼn Vervoer-ekonomie Reguleerder wat verantwoordelik is vir die regulering van pryse in die vervoersektor, wat klagtes ondersoek, en nakoming in dié sektor monitor en afdwing. Die EFF-woordvoerder Sharon Letlape sê die wet is ʼn Trojaanse perd vir privatisering:

ENG LetlapeOnTransportRegulator