Skip to content

Amerikaanse PG sê skieter van Israelse ambassadepersoneel het alleen opgetree [KLANK]

# Die Amerikaanse prokureur-generaal, Pam Bondi, sê sover bekend het die verdagte wat gearresteer is in verband met die moord op personeel van die Israelse ambassade, alleen opgetree. Twee personeellede, Sarah Lynn Milgrim en Yaron Lischinsky, is doodgeskiet toe hulle ‘n geleentheid by die Capital Jewish Museum in Washington verlaat het. Die polisie sê die verdagte is die 30-jarige Elias Rodriguez van Chicago. Bondi sê die sekuriteit by die museum en ambassade is opgeskerp:

ENG BondiOnEmbassyShooting