# Die Hooggeregshof in Johannesburg het ‘n dringende borgtogaansoek van Phumelele Myeza, een van tien beskuldigdes in die SASSA-bedrogsaak van vier miljoen rand, van die hand gewys. Myeza het in die hof beweer vertragings in die laerhof was onreëlmatig. Die staat het aangevoer dat haar borgtogaansoek voortydig was, aangesien die Lenasia-landdroshof nog nie uitspraak gelewer het nie. Phindi Mjonondwane van die Nasionale Vervolgingsgesag het met die staat saamgestem dat meer bewyse nodig is:
Hooggeregshof verdaag dringende aansoek in SASSA bedrogsaak [KLANK]
ENG-MjonondwaneOnBail