# Die Stad Tshwane het 17 onwettig gevestigde nedersettings geïdentifiseer wat sonder behoorlike goedkeuring op privaat, raads-, en regeringsgrond ontwikkel is. Die burgemeesterskomitee het in reaksie hierop ‘n subkomitee van stapel gestuur om ‘n beleidsraamwerk te skep om onwettige township-ontwikkelings aan te pak en te voorkom. Die burgemeester, Nasiphi Moya, sê die subkomitee, onder leiding van die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Ofentse Madzebatela, het Maandag vir die eerste keer vergader en sal gereelde vorderingsverslae voorlê:
Stad Tshwane teiken 17 onwettige nedersettings met nuwe oorsig-subkomitee [KLANK]
ENG MoyaOnIllegalTownships