# Die Stad Tshwane het ses-miljoen-rand opsy gesit vir forensiese ondersoeke om korrupsie te beveg en bestuur te verbeter. Die ondersoeke sal op finansiële wangedrag fokus en pogings ondersteun om ‘n waardegedrewe en prestasiegeoriënteerde staatsdiens te bou. Die burgemeester, Nasiphi Moya, het op ‘n nuuskonferensie gesê die fondse sal help om die regstellende aksieplan vir oudit-uitkomste in te stel en aandag te gee aan kwessies wat die Ouditeur-generaal uitgewys het:
Stad Tshwane bewillig R6-miljoen vir forensiese ondersoeke om korrupsie te bekamp [KLANK]
ENG MoyaOnGovernance