# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê die stad sal agt maatskappye op ‘n swartlys plaas omdat hulle gekontrakteerde projekte laat vaar het weens swak prestasie. Regstappe word gedoen om hul name by die Nasionale Tesourie in te dien vir beperking, al kan die kontrakteurs nie opgespoor word nie aangesien hulle hul gegewe adresse ontruim het. Moya het ook bevestig dat vyf amptenare skorsingsbriewe ontvang het oor verwante kwessies:
Tshwane-burgemeester gaan agt firmas wat projekte laat vaar het in absentia op swartlys plaas [KLANK]
ENG MoyaOnBlacklist