Skip to content

Wes-Kaapse skole gaan op 30 Mei begin om plasings-aanbiedings uit te stuur vir aanvaarding [KLANK]

# Wes-Kaapse skole gaan volgende Vrydag begin om plasings-aanbiedings aan ouers te stuur vir aanvaarding vir Graad 1- en 8-leerders vir volgende jaar. Ouers moet aanvaarding teen 17 Junie op die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se webwerf bevestig om vertragings te voorkom. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, dring aan dat ouers en voogde moet verseker dat hul kontakinligting bygewerk is aangesien verouderde besonderhede daartoe kan lei dat aanbiedings nie ontvang word nie:

ENG-MaynierOnAcceptance