# AfriForum het KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, gevra om dringend ondersoek in te stel na onwettige en onregverdige afdankings van tradisionele leiers deur die provinsiale Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake. Die groep het berigte van besorgde gemeenskappe en leiers aangehaal wat die departement daarvan beskuldig dat hy ongetekende, vae afdankingskennisgewings sonder behoorlike prosedures uitreik. Barend Uys van AfriForum waarsku dat sulke optrede bestendigheid bedreig in grondvlakgemeenskappe wat reeds geweld teen tradisionele leiers ondervind:
AfriForum vra KZN se premier vir ondersoek na departement se afdanking van tradisionele leiers [KLANK]
AFR-UysOnLeaders