# Twee lede van Israel se ambassade is gisteraand buite ʼn Joodse museum in Washington doodgeskiet. Die jong paartjie wat binnekort verloof sou raak, is vermoor toe hulle ʼn geleentheid by die Capital Jewish Museum verlaat het. Washington se polisiehoof, Pamela Smith, sê die verdagte is geïdentifiseer as die 30-jarige Elias Rodriguez. Sy sê terwyl die verdagte in aanhouding was, het hy “Free, Free Palestine” gedreunsing:
Twee personeellede van Israelse ambassade in Washington doodgeskiet [KLANK]
ENG SmithOnSuspect