Skip to content

Stad Tshwane wil belangrike strategiese bates laat herleef [KLANK]

# Die Stad Tshwane verwelkom die aanvang van die openbare deelnameproses oor die voorgestelde verhuring van die HB Philips-gebou in Pretoria. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die HB Philips-gebou sal die Julie 2025-eiendomsberaad anker waar meer as 30 waardevolle munisipale bates geadverteer sal word vir verhuring of herontwikkeling. Sy sê die metro wil belangrike strategiese bates laat herleef:

ENG KholofeloonTopAsset