Skip to content

DA in Tshwane eis herinstelling van aansoekstelsel vir Uitgebreide Openbare Werke-program [KLAAR]

# Die DA in Tshwane eis dat die aansoekstelsel vir ongestruktureerde aanvullende diensdata vir aansoekers van die Uitgebreide Openbare Werke-program heringestel moet word. Die stelsel moes oplossings bied vir ernstige probleme met die insameling van data met die hand. Thabisile Vilakazi van die DA sê dit sluit in vertragings in data-insameling as gevolg van beperkte vermoë en onvoldoende personeel, asook bewerings van bevoordeling van sekere raadslede en politieke partye:

ENG ThabisileonEPWPAplication