Skip to content

DA in Limpopo vra dringende ondersoek na Great North buskontrakte en uitkontraktering [KLANK]

# Die DA in Limpopo het ‘n dringende ondersoek na buskontrakte en roete-uitkontraktering deur Great North Transport versoek. Die party sê hulle het klagtes ontvang van moontlike korrupsie en swak bestuur by die busmaatskappy. Jacques Smalle van die DA sê sommige werkers word sonder werk gelaat en waarsku teen meer finansiële reddingspakkete om GNT aan die gang te hou:

 

ENG SmalleOnOutsourcing