Skip to content

Gebarste pyp ontwrig watertoevoer in Sentraal-Tshwane [KLANK]

# Tegnici in die Stad Tshwane stel ondersoek in nadat ‘n groot pyp agter die Mercedes-handelaar naby Bosman-stasie gebars het. Dit is nog onduidelik of die beskadigde pyp dié van die Salvation Reservoir-lyn of dié van die Findlay Reservoir is. Gebiede wat geraak is, sluit in, Pretoria-middestad, Sunnyside, Eastwood en Arcadia. Die woordvoerder, Lindela Mashigo, sê uitgaande kleppe by beide is toegemaak om toetse uit te voer. Hy sê uitgrawings sal begin sodra hul bevestig het waar die probleem is:

ENG-MashigoOnWater