# Fietsry: Die Tour de France se laaste skof sal drie rondes deur die geskiedkundige Montmartre-distrik van Parys insluit. Die nuwe formaat van die laaste skof op 27 Julie sal waarskynlik nie die wenner van die wedren van 21-dae bepaal nie, maar voeg ‘n nuwe kinkel by. Die fietsryers sal 16,8-kilometer in Montmartre jaag voor die peloton drie rondes rondom die Champs-Élysées sal voltooi in plaas van die vorige agt, en eindig met ’n massa-snelrit in die skadu van die Arc de Triomphe.
Fietsry: Tour de France voeg Montmartre in laaste skof by