# Die African Transformation Movement het die nuus ten sterkste veroordeel dat president Cyril Ramaphosa en sy administrasie beplan om Elon Musk se Starlink en Tesla in die land te verwelkom deur wette te ontduik. Die ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê nie Musk of enige ander miljardêr het die reg om landswette te oortree nie. Hy sê hulle is nie teen beleggings gekant nie, maar enige ooreenkoms moet Suid-Afrika se soewereiniteit eerbiedig:
ATM veroordeel Ramaphosa en sy administrasie vir beweerde verraad met Elon Musk-ooreenkoms [KLANK]
ENG ZamaonElonMusk