# Die Raad vir Minerale Tegnologie wil hê Suid-Afrika moet sy aandeel in globale mineraal-opsporing verhoog om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder. Dit volg na die Minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, die 2025 Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne bekend gemaak het. Die wetsontwerp wil die sektor moderniseer, beleggings lok en die land se enorme minerale potensiaal ontsluit te midde van groeiende aanvraag. Die uitvoerende hoof van Mintek, dr Molefi Motuku, het aan SABC News gesê die opsporingsaandeel het die afgelope paar jaar afgeneem:
Suid-Afrika aangemoedig om sy aandeel in globale mineraal-opsporing te verhoog [KLANK]
ENG-MontukuOnShare