Skip to content

DA in Gauteng bekommerd oor afname in aktiewe polisiereserviste [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê dis kommerwekkend dat die getal aktiewe reserviste afgeneem het van ses-duisend in 2010 tot 892 op 1 Januarie vanjaar. Die party het onlangs oorsigbesoeke gebring aan verskeie polisiekantore in Gauteng en aansienlike personeeltekorte veral by ontvangstoonbanke en op patrollies ontdek. Michael Sun van die DA sê reserviste is noodsaaklik om voltydse polisiebeamptes te help om gemeenskappe veilig te hou, dikwels sonder die erkenning of ondersteuning wat hulle verdien:

ENG MichaelonPoliceReservists