Skip to content

Solidariteit dien klagte van laster in teen minister Ntshavheni [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit het ‘n klag van laster teen minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, ingedien, Hulle eis ‘n verskoning vir wat hulle valse en skadelike beskuldigings noem. Ntshavheni het Solidariteit en AfriForum daarvan beskuldig dat hulle waninligting en selfs verraad versprei het tydens hul besoek aan die VSA. Solidariteit se Pieter Jordaan sê die beskuldigings is ongegrond en skadelik en waarsku dat versuim om te reageer tot verdere regstappe sal lei:

 

AFR JordaanOnDefamation