# Build One South Africa sê die hersiening van die verouderde 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering mag nie bloot ‘n afmerk-oefening wees nie, maar moet lei tot dringende en betekenisvolle hervorming. Die party sê die huidige beleidsraamwerk het nie daarin geslaag om wydverspreide korrupsie, swak leierskap en die ineenstorting van munisipale dienste aan te spreek nie. Roger Solomons van BOSA glo dat die regstelling van plaaslike regering die sleutel is tot die herstel van openbare vertroue en die lewering van basiese dienste:
BOSA vra hersiening van witskrif mag nie slegs ‘n afmerk-oefening wees nie [KLANK]
ENG SolomonsOnWhitePaper