# Inwoners van KwaZulu-Natal word versoek om uiters versigtig te wees aangesien ‘n sterk en moontlik skadelike dwarswind môre in dele van die provinsie verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak twee-waarskuwing uitgereik. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die wind kan die verkeer ontwrig, kraglyne beskadig en ‘n uitwerking hê op klein vaartuie en kusinfrastruktuur:
KZN maak gereed vir skadelike wind soos kouefront provinsie tref [KLANK]
ENG MzilaOnStrongWinds