# Die DA in Gauteng sê kankerpasiënte het premier Panyaza Lesufi se verskoning oorweldigend verwerp vir die vertraging in die verskaffing van lewensreddende bestralingsbehandeling, ondanks ‘n beskikbare begroting. Die Gautengse Hooggeregshof het in Maart beslis dat die provinsiale Gesondheidsdepartement se versuim om dringende kankerbehandeling aan ongeveer drieduisend pasiënte te verskaf, onwettig en ongrondwetlik was. Die provinsiale regering is verlof toegestaan om teen dié uitspraak te appelleer. Jack Bloom van die DA sê die reaksie op Lesufi se verskoning is negatief:
DA in Gauteng sê kankerpasiënte verwerp premier Lesufi se verskoning [KLANK]
ENG JackonReject