Skip to content

Tshwane gaan twee onwettige woonstelblokke in Pretoria sloop [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya sê hulle gaan twee onwettige woonstelblokke in Pretoria voor die einde van die week sloop. Die Pretoriase Hooggeregshof het verlede maand ‘n appèl deur ‘n eiendomsontwikkelaar van Pretoria, George Asaba, van die hand gewys om die metro te keer om die woonstelblokke te sloop, wat sonder goedgekeurde bouplanne opgerig is. Die burgemeester sê die inwoners is uitgesit:

ENG NasiphionIllegalBlock