Skip to content

Wes-Kaapse premier verwelkom ooreenkoms om werksgeleenthede by Langeberg en Ashton-inmaakfabriek te red [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het die verkoop van Tiger Brands se sagtevrugte-onderneming, Langeberg and Ashton Foods, verwelkom en sê dit sal duisende werkers se werk red. Dis verkoop aan ʼn konsortium onder leiding van plaaslike vrugtekwekers. Die ooreenkoms sluit ʼn verbintenis van 150-miljoen-rand in om ʼn gemeenskapstrust te stig wat gemik is op maatskaplik-ekonomiese ontwikkelingsinisiatiewe wat die Langeberg-gemeenskap bevoordeel. Winde se woordvoerder, Regan Thaw, sê die onderneming is noodsaaklik vir die Langeberg-streek se ekonomie:

ENG ReganonSaveJobs