# Die UDM sê hy is geskok oor die Gautengse Onderwysdepartement se besluit om subsidies aan meer as 290 onafhanklike skole te besnoei. Gesubsidieerde onafhanklike sekondêre skole se subsidies is in 2024 met 20-persent besnoei en laerskole s’n met 18-persent, met begrotingstekorte wat as rede aangevoer word. Dit ten spyte daarvan dat die departement versuim het om 317-miljoen-rand van sy 2024-onderwysbegroting te bestee. Die UDM se provinsiale sekretaris, Andile Jabavu, sê hierdie besluit is nie net fiskaal onregverdigbaar nie, maar ook moreel laakbaar:
UDM in Gauteng veroordeel Onderwysdepartement wat subsidies aan onafhanklike skole besnoei [KLANK]
ENG AndileonIndependentSchools