# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasiedirektoraat sê elf organisasies sal ‘n gedeelte van ‘n toelaag van 3,4-miljoen-rand ontvang. Dit is om gemeenskapsgebaseerde oplossings, programme en navorsing in die water- en sanitasiesektor in te stel. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit is ‘n historiese eerste stap in die rigting van die skepping van ‘n permanente, samewerkende model vir gemeenskapsvennootskappe:
Elf Kaapstadse organisasies ontvang befondsing vir water- en sanitasieprogramme [KLANK]
ENG ZahidonSanitationSolutions