# ActionSA in Gauteng sê die provinsie se onvermoë om toegekende fondse doeltreffend te gebruik, hou ernstige gevolge in vir inwoners, veral in sektore soos gesondheidsorg, onderwys en infrastruktuurontwikkeling. Die provinsiale regering het aan die einde van die 2024/2025-boekjaar 1,8-miljard-rand aan Nasionale Tesourie teruggegee, hoofsaaklik uit die Onderwys- en Gesondheidsdepartement. ActionSA-woordvoerder Zwelithini Mtshali sê onderbesteding lei tot verminderde of geen dienslewering nie, wat inwoners se lewensgehalte beïnvloed:
ActionSA Gauteng eis deursigtigheid en aanspreeklikheid vir onderbesteding [KLANK]
ENG ZwelithinionUnderspending