# Die Amerikaanse president Donald Trump sê Rusland en Oekraïne sal dadelik met vredessamesprekings begin om die oorlog te beëindig. Hy het gister ‘n twee-uurlange telefoonoproep met sy Russiese eweknie Vladimir Putin gevoer en die gesprek as uitstekend beskryf. Putin het gesê die telefoongesprek was betekenisvol en direk, maar hy voeg by sy land se oorlogsdoelwitte is onveranderd. Trump het gesê dit is noodsaaklik dat Amerika hom nie van die samesprekings en die soeke na vrede distansieer nie:
Trump sê Rusland en Oekraïne sal onmiddellik met onderhandelings vir ‘n skietstaking begin [KLANK]
ENG TrumpOnBloodbath