# Sokker: Die UDM het Suid-Afrika se nasioinale Onder-20-span, Amajita, geprys nadat hy gisteraand in Egipte die eerste keer die Onder-20 Afrikabeker-titel gewen het. Amajita het die prestasie behaal ‘n volle 28-jaar nadat hulle in 1997 die eindstryd van die jeug-toernooi teen Marokko verloor het. UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, het belegging in grondvlaksport aangemoedig om meer jong talent te kweek:
Sokker: UDM loof Amajita se geskiedkundige AFCON-oorwinning [KLANK]
ENG-PhiriOnAmajita