Skip to content

AfriForum eis ondersoek na R1-miljard tenderskandaal in SANParke [KLANK]

# AfriForum het die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, gevra om ondersoek in te stel na SANParke nadat die Hooggeregshof in Pretoria ‘n IT-kontrak van een-miljard-rand geskrap het omdat dit onregmatig was. Die transaksie, wat aan ‘n polities gekoppelde sakeman toegeken is, het die tenderreëls omseil. Marais de Vaal van AfriForum sê dit ondermyn bewaringspogings en hy vra verantwoordbaarheid en openbare steun om nasionale parke teen korrupsie en wanbestuur te beskerm:

AFR-DeVaalOnSANParks