# As deel van die verskerpte straatligveldtog het die Stad Kaapstad se energiespanne tussen 26 Maart en 25 April vanjaar meer as 10-duisend straatligte reggemaak. Die veldtog is verlede jaar bekendgestel. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê vandalisme, diefstal en onwettige verbindings reg oor die metro beïnvloed hersteltyd omdat beskadigde infrastruktuur dikwels heeltemal vervang moet word:
Kaapstad se energiespanne maak meer as 10 000 straatligte binne net 30 dae reg [KLANK]
ENG XantheaonStreetlights