Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement vries salarisse van 230 ongeverifieerde werknemers [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die salarisse van 230 werknemers, 188 permanent en 42 deeltyds, gevries nadat hul indiensneming nie geverifieer kon word nie. Dis deel van die Ziveze-veldtog om spookwerkers uit te roei. Internasionaal maak spookwerkers sowat agt-persent uit van beroepsbedrogsake. LUR Nomantu Nkomo-Ralehoko het aan eNCA gesê diegene wat nie hul indiensneming kan bevestig nie, kan permanent van die betaalstaat verwyder word en strafregtelike klagte in die gesig staar:

ENG RalehokoOnVerification