# Die Forum for South Africa sê hulle is diep ontsteld oor die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om nie die verkragtingsaak van die 7-jarige Cwecwe (skuilnaam) te vervolg nie. Die groep hou die polisie se vertragings en besmette bewyse verantwoordelik en sê geregtigheid het misluk. Die leier van FOSA, Tebogo Mashilompane, benadruk dat die kind deur ’n dokter ondersoek is en dit is bevestig dat sy verkrag is. Hy sê FOSA eis antwoorde en waarsku dat openbare vertroue ondermyn word:
Forum for South Africa veroordeel NVG oor Cwecwe-saak wat nie vervolg word nie [KLANK]
ENG-MashilompaneOnCwecwe