# Die Polisie-Ministerie het die brutale moord op agt mense in Umlazi, KwaZulu-Natal, ten sterkste veroordeel en dit as ’n gruweldaad bestempel. Dit blyk dat die skietvoorval Vrydagaand in die U-seksie van die Durbanse township plaasgevind het. Die gebeure wat tot die skietery gelei het, is onbekend. Volgens die woordvoerder van die Ministerie, Kamogelo Mogotsi, het die minister van Polisie, Senzo Mchunu ’n spesiale span aangewys om die moorde te ondersoek:
Polisie-ministerie veroordeel Umlazi-massamoord [KLANK]
ENG-MogotsiOnMurders