# President Cyril Ramaphosa vertrek vandag na die VSA om gespanne verhoudings te herstel en bewerings van ‘n Afrikaner-volksmoord in Suid-Afrika te bestry. Ramaphosa het tydens die induksie van die ANC in die Noord-Kaap se Provinsiale Uitvoerende Komitee gesê hy sal die bewerings ferm verwerp en noem dit disinformasie wat gebruik word deur individue wat asiel in die VSA soek. Hy het beklemtoon daar is geen volksmoord nie, aangesien Suid-Afrikaners nie dade van haat of vergelding teenoor ander pleeg nie:
Ramaphosa reis vandag na VSA om saak oor waninligting rondom Suid-Afrika reg te stel [KLANK]
ENG-RamaphosaOnUS