# Eskom het herklemtoon dat die kragnetwerk steeds beperk is, ten spyte van ‘n meer bestendige kragstelsel en beurtkrag wat opgeskort is. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê meer as tweeduisend-600 megawatt sal teen Maandagaand weer in gebruik wees om in die winteraanvraag te voorsien. Onbeplande onderbrekings is op veillige vlakke op gemiddeld meer as 14-duisend megawatt. Sy vra Suid-Afrikaners om onwettige verbindings te vermy en krag verantwoordelik te gebruik om die voorraad gedurende die winterseisoen te handhaaf:
Eskom herbeklemtoon netwerkbeperkings te midde van risiko’s [KLANK]
ENG-MokoenaOnPower