# Die Organisasie teen Belastingmisbruik waarsku teen ’n herhaling van wanbestuur en korrupsie in die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede, ná die onttrekking van polities-aangestelde raadsvoorsitters. Die organisasie sê die vaardigheidsontwikkelingssektor ly al lank onder swak toesig, finansiële wanbestuur en plundering. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, doen ’n beroep op die sakewêreld, akademici en die burgerlike samelewing, om etiese en bekwame individue vir die vakante poste te benoem:
OUTA waarsku teen herhaling van SETA wanbestuur en korrupsie [KLANK]
ENG DuvenageOnSETA