# Die DA sê hy steun kunstenaars wat voel dat die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, hulle in die steek gelaat het. Volgens die party weerspieël toenemende betogings die groeiende frustrasie in die sektor, veral oor vertragings met die uitbetaling van Mzansi Golden Economy-befondsing. Joe McGluwa van die DA beskuldig McKenzie daarvan dat hy leë beloftes maak, aansoeke sonder verduideliking kanselleer, en kunstenaars in landelike gebiede en townships verwaarloos:
DA beskuldig minister McKenzie dat hy kunstenaars se vertroue skend [KLANK]
AFR McGluwaOnArtistsBetrayal