# Die MK-party het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, se aanvanklike besluit gekritiseer om raadslede op die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid aan te stel wat sterk bande met die ANC het. Die party sê sy het dit eers teruggetrek na openbare verontwaardiging, eerder as om the ingewortelde etiese gebreke en morele onbehoorlikheid van die oorspronklike besluit te erken. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê die lys is oorheers deur ANC-ontplooides met twyfelagtige agtergronde, en kom neer op baantjies vir boeties:
MK-party kritiseer minister Nkabane se ommekeer oor kaderkaping in SETA-raad [KLANK]
ENG NhlamuloonSETABoards