Skip to content

Presidensie verwag vergadering tussen Ramaphosa en Trump sal fatsoenlik verloop [KLANK]

# Die Presidensie verwag volgende week se ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, sal fatsoenlik verloop. Die ontmoeting sal ‘n platform wees om die strategiese verhouding tussen die twee lande te herstel. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, het aan die SABC gesê die president is bewus van wat kan gebeur ná die Oekraïnse president, Volodimir Zelensky, se besoek aan die Withuis, maar is nie bang nie:

ENG MagwenyaOnDecorum